Gerard Scholtz


Browsing Archive: July, 2010

Die Burger 26.07.2010 Resensie deur Cecile Cilliers

Posted by gerard on Tuesday, July 27, 2010,

LIG WANKELEND – DIE ­WESE VAN DIE LIEFDE EN LEWE VAN UTTE REUTER deur Gerard Scholtz

Maandag 26 Jul 2010, 23:09      

Continue reading ...
 

Die Burger - Seun van die Mens resensie 15.12.08

Posted by gerard on Tuesday, July 20, 2010,
CHRISTINA LANDMAN

Ons maak te min van Jesus se aard­se lewe, vertel te min hy het aan mense gevat wanneer hy hulle genees het, vergeet hy het saam met hulle geëet wanneer hy sy wys­­hede gedeel het. Dat, wanneer hulle seer was, hy hul pyn diep en innig aangevoel het. Dis wat teoloë ons vandag vertel: Bekoor en beklee julle met die aardse Jesus ook.


Kahlil Gibran het dit met Seun van die Mens gedoen. In 78 aangrypende stukke laat hy Jesus weer op aarde loop, gee hy ’n aardse kyk op...

Continue reading ...
 

Die Huisgenoot 8.07.2010

Posted by gerard on Tuesday, July 13, 2010,

ONTHOU 'N LEWE

 

DEUR HANNELIE BOOYENS

SOMMIGE skrywers loop rond met ’n magdom stories in hul kop. Ander het eintlik net een storie waarmee hulle jare lank worstel. Gerard Scholtz is só ’n skrywer, en op ’n rype 61 het hy sy skrywersdroom uiteindelik verwesenlik met ’n baie besonderse boek.

Die storie wat hy wou opteken is ’n ware verhaal – ’n aangrypende liefdesdra...


Continue reading ...
 

Skrywersgesprek Die Burger 5.07.2010

Posted by gerard on Thursday, July 8, 2010,

LIG WANKELEND – Gerard Scholtz

VRAE vanaf Malene Breytenbach

Lig Wankelend is gebaseer op ’n ware verhaal. Waar het jy aan dié karakter, Utte, en haar hartseerverhaal gekom? Is sy familie van jou?

Utte was my buurvrou wat in 1949 na Suid-Afrika gekom het, na die oorlog...


Continue reading ...
 

Scholtz maak musiek in eerste boek

Posted by gerard on Thursday, July 8, 2010,

Scholtz maak musiek in sy eerste boek

Lianda Beyers Cronjé

Die wordingsproses van Gerard Scholtz  van Rooiels se eerstelingboek  Lig wankelend het tien jaar geduur  - maar dan moet die leser ook aanvaar dat dit geen gewone boek is nie. Die aangrypende bio-roman wat pas deur Quellerie van NB-Uitgewers uitgegee is, handel oor die wese van die liefde en lewe van `n oud-inwoner van Rooiels, Utte Reutter wat na d...


Continue reading ...
 

Seun van die Mens - Voorwoord

Posted by gerard on Thursday, July 8, 2010,

Voorwoord: Seun van die Mens

Toe ek jonk was het almal Die Profeet van Kahlil Gibran gelees. Ek ook. En deur die jare het die wysheid van Almustafa by my gebly. Maar min was in daardie tyd oor Gibran bekend en baie mense het gedink hy is ‘n Midde-Oosterse mistikus – en van daardie gevaar moes ‘n mens baie ver wegbly!

‘n Ruk gelede sit ek in die buiteland en moet ek ‘n to...


Continue reading ...
 
 

Categories

Make a Free Website with Yola.