Lig wankelend.

Gerard Scholtz. 2010. Kaapstad: Queillerie. 224 pp. ISBN: 978-0-7958-0015-3.

 

Lig wankelend is Gerard Scholtz se debuut- roman. Die roman volg die lewensverhaal van Utte Reuter wat na die Tweede Wêreld- oorlog uit Duitsland vlug en op 24 November 1949 in die Kaapstadse hawe aanland. Utte kom na Suid-Afrika om die verwoesting van haar tuisland te ontvlug en om met die broer van haar penvriendin, Christiaan Hofmeyr, te trou. Die roman bevat geen komiese ton...


Continue reading ...