GERARD SCHOLTZ: LIG WANKELEND: DIE WESE VAN DIE LIEFDE EN LEWE VAN UTTE REUTER. Queillerie 2010

 In 1939 skryf N.P. van Wyk Louw oor die gunstigste geestesgesteldheid om verhoogtoneel werklik te waardeer. Sy woorde kan ’n mens ook van toepassing maak op die lees van hierdie roman. Watter mense sal dit waardeer?

 “Almal wat smart ken, wat nog rusteloos is … wat in geslagt...


Continue reading ...